Kransaalwyn

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kransaalwyn
S.A. nasionale nommer: 28.1 [1]
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Divisie: Magnoliophyta
Klas: Liliopsida
Subklas: Liliidae
Orde: Asparagales
Familie: Asphodelaceae
Subfamilie: Asphodeloideae
Genus: Aloe
Spesie: A. arborescens
Binomiale naam
Aloe arborescens
Mill.

Die Kransaalwyn (Aloe arborescens) is 'n struik wat hoort tot die aalwynfamilie Asphodelaceae en blom vanaf Mei tot Julie. Die struik is rond, groei vinnig en het vlesige, blougrys blare en helderrooi, buisvormige blomme aan are. Die plant leef in vol son en benodig min water.

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Bronne[wysig]

  1. Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. ISBN 978-1-77007-759-1.