Kranskop

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kranskop
Ligging van Kranskop op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
Kranskop
Kranskop
Koördinate: 28°58′S 30°52′O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Stigting 1894
Tydsone SAST (UTC+2)

Kranskop is 'n klein dorp in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.

Geskiedenis[wysig]

Die dorp is in 1894 gestig as Hopetown. Om verwarring met die dorp Hopetown in die Noord-Kaap te vermy is die dorp na 'n naby geleë koppie (1 155m) genoem. Die Zoeloe naam vir die dorpie is i'Tshe lika Ntumjambili (die rots met twee openinge). 'n Takspoorlyn vanaf Greytown het die dorp in 1914 bereik.

Distrik[wysig]

Die distrik is 1 057 km2 groot. Wattelplantasies is die belangrikste ekonomiese aktiwiteit.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]