Krasnodar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vir ’n artikel oor die krai met dieselfde naam, sien Krasnodar-krai.
Krasnodar
Краснодар
Вид на Краснодар со стороны улицы Тургенева.jpg
Vlag van Krasnodar
Vlag
Wapen van Krasnodar
Wapen
Ligging van Krasnodar op 'n kaart (Krasnodar-krai)
Krasnodar
Krasnodar
Ligging van die stad Krasnodar in Krasnodar-krai
Koördinate: 45°02′N 38°58′O
Land Vlag van Rusland Rusland
Deelgebied Krasnodar-krai
Stigting 1794
Regering
 - Tipe Stadsdoema
 - Hoof Wladimir Jewlanof
Oppervlak
 - Stedelik 841 km² (324,7 vk m)
Hoogte 25 m (82 vt)
Bevolking (2014)
 - Stad 805 680
Tydsone UTC+04:00 (UTC)
Webwerf: http://www.krd.ru www.krd.ru

Krasnodar (Russies: Краснода́р) is die grootste stad en hoofstad van Krasnodar-krai in die suidwestelike deel van Rusland. Dit het in 2014 'n bevolking van 805 680 gehad. Dit lê 40 km noord van die Oekraïne. Die stad is in 1794 gestig as Jekaterinodar en is ná die Oktober-rewolusie hernoem na Krasnodar.

Susterstede[wysig]

Eksterne skakels[wysig]