Kreepy Krauly

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die Kreepy Krauly 'n outomatiese swembad-skoonmaker wat vuilgoed van swembaddens verwyder. Dit werk met 'n stofsuier-aksie en help om die swembad met die minimum moeite skoon en netjies te hou. Suid-Afrika se Ferdinand Chauvier (oorlede in 1985) word gekrediteer met die uitvinding van die Kreepy Krauly. Hy het die Kreepy Krauly in 1974 by sy huis in Springs ontwerp. Vandag word die konsep in meer as 90% van swembaddens gebruik.[1]

Verwysings[wysig]

  1. Our Success Story”. Kreepy Krauly. URL besoek op 2007-03-16.

Eksterne skakels[wysig]