Kremetartlaksman

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kremetartlaksman
Kremetartlaksman in die Tarangire Nasionale Park, Tanzanië.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Laniidae
Genus: Eurocephalus
Spesie: E. anguitimens
Binomiale naam
Eurocephalus anguitimens
Smith, 1836

Die Kremetartlaksman (Eurocephalus anguitimens) is 'n amper-endemiese algemene standvoël van droë boomveld en doringboomsavanne. Hulle verkies dele met hoë bome met kort gras daaronder. Die voël is 23 – 25 cm groot en weeg 56 - 82 gram. In Engels staan die voël bekend as die Southern White-crowned Shrike.

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Eurocephalus anguitimens”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.