Kristofer Åström

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kristofer Åström
Kristofer Astrom.jpg
Beroep(e) Musikant
Genre(s) Pop
Webwerf www.kristoferastrom.com
Assosiasies Fireside
Portal.svg Musiekportaal

Kristofer Åström is 'n sanger, kitaarspeler en liedjieskrywer vanuit Luleå, Norrbotten (Swede). Buiten sy loopbaan as solokunstenaar speel hy ook in die musiekgroep Fireside.

Diskografie[wysig]

  • Go, Went, Gone (1998)
  • Leaving Songs (2001)
  • Northern Blues (2001)
  • Dead End EP (2003)
  • Plastered Confessions (2003)
  • There For EP (2004)
  • Loupita (2004)
  • So Much For Staying Alive (2005)
  • The Thorskogs Sessions (2005)
  • Black Valley EP (2006)
  • RainawayTown (2007)
  • Sinkadus (2009

Eksterne skakels[wysig]