Krokodil-naaldvis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Krokodil-naaldvis
Illustrasie van "The Bahama Islands" deur Die Geologiese Verenging van Baltimore 1905.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Beloniformes
Familie: Belonidae
Genus: Tylosurus
Spesie: T. crocodilus
Binomiale naam
Tylosurus crocodilus
(Péron & Lesueur, 1821)
Subspecies
  • T. crocodilus crocodilus (Péron & Lesueur, 1821)
  • T. c. fodiator (Jordan & Gilbert, 1882)

Die Krokodil-naaldvis (Tylosurus crocodilus) is 'n vis wat voorkom in die tropiese en subtopiese water van die Atlantiese Oseaan, die Indiese-Pasifiese area, die Rooi See en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Knysna. In Engels staan die vis bekend as die Crocodile needlefish.

Voorkoms[wysig]

'n Krokodil-naaldvis wat in die nag met behulp van kunsmatige lig gevang is.

Die vis se lyf is donker blou aan die bokant, silwer aan die kante en witterig aan die onderkant. Daar is swart kolletjies op die pektorale vinne. Die vis word tot 86 cm lank.

Habitat[wysig]

Dit is 'n pelagiese vis wat soms in riviermondings voorkom. Hulle is alleenswemmers of kom in klein groepies voor. Gedurende die nag spring die vis uit die water uit agter lig aan. Mense is al so beseer.

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Krokodil-naaldvis (kategorie)

Bron[wysig]

Eksterne skakel[wysig]