Kubusirivier

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kubusirivier
Stroomgebied Oos-Kaap
Ligging van Kubusirivier op 'n kaart (Suid-Afrika)
Kubusirivier
Kubusirivier
Monding van die Kubusirivier
Wriggleswadedam se posisie
Koördinate: 32°27′27″S 27°53′38″O Koördinate: 32°27′27″S 27°53′38″O

Die Kubusirivier is 'n rivier naby Stutterheim in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Die rivier voorsien water aan Stutterheim.

Die rivier se water vloei uiteindelik in die Wriggleswadedam in.

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.