Kuifkopblennie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kuifkopblennie
'n Naverwante Europese soort
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Blenniidae
Genus: Scartella
Spesie: S. emarginata
Binomiale naam
Scartella emarginata
Günther, 1861

Die Kuifkopblennie (Scartella emarginata) is 'n vis wat voorkom in getypoele aan die hele kuslyn van Suid-Afrika. Die vis het 'n ligte bruinlyf met donker dwarsstrepe op die sye. Die liggaam is met slym bedek. Dit kan tot 10 cm lank word. In Engels staan die vis bekend as die Maned blenny.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

Eksterne skakel[wysig]