Kuifkopduiker

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kuifkopduiker
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Suliformes
Familie: Phalacrocoracidae
Genus: Microcarbo
Spesie: M. coronatus
Binomiale naam
Microcarbo coronatus
(Wahlberg, 1855)
Sinonieme

Phalacrocorax coronatus

Die Kuifkopduiker (Phalacrocorax coronatus) is 'n endemiese voël wat aan die weskus en suidkus van Suid-Afrika voorkom. Die voël is 54 – 58 cm groot en weeg 680 - 850 g met 'n vlerkspan van 88 - 98 sentimeter. Hulle broei koloniaal op kranse en eilande naby die kus. Die status van die voël is amper-bedreig; daar is slegs 3000 pare oor. Hulle kom in kuswater voor. In Engels staan die voël bekend as Crowned cormorant.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]