Kuifkophoutkapper

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kuifkophoutkapper
Kuifkophoutkapper in die Selous Wildreservaat in Tanzanië.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Piciformes
Familie: Lybiidae
Genus: Trachyphonus
Spesie: T. vaillantii
Binomiale naam
Trachyphonus vaillantii
Ranzani, 1821

Die Kuifkophoutkapper (Trachyphonus vaillantii) is 'n voël wat aan die familie van Afrika-houtkappers (Lybiidae) behoort. Hulle kom in oop savannes in Afrika suid van die Sahara voor. In Engels staan die spesie as die Crested Barbet bekend.

Die spesie kan maklik aan hul dik snawel en kleurvolle vere uitgeken word. Hierdie klein voëltjie het 'n geel en rooi gesig met 'n klein swart kuifie. Die pens is geel met rooi spikkels, die vlerke is swart met wit spikkels en dit het 'n breë swart band op die nek.

Die roep van 'n kuifkophoutkapper
'n Kuifkophoutkapper

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Trachyphonus vaillantii”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.