Kuifkoptarentaal

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kuifkoptarentaal
Guttera p. pucherani
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Galliformes
Familie: Numididae
Genus: Guttera
Spesie: G. pucherani
Binomiale naam
Guttera pucherani
Hartlaub, 1860

Die Kuifkoptarentaal (Guttera pucherani) is 'n algemene standvoël wat voorkom in die vallei van die middel Zambezirivier, suid en sentraal Mosambiek en die noordkus van KwaZulu-Natal. Die voël staan in Engels bekend as die Crested guineafowl.

Voorkoms[wysig]

By die Hluhluwe-Imfolozipark in Suid-Afrika.

Die voël is 46 - 52 cm groot en weeg 800 - 1500 gram. Die voël lyk soos die Gewone tarentaal maar het 'n klos krullerige swart vere op die kop.

Subspesies[wysig]

Daar is vyf erkende subspesies:

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2008). Guttera pucherani. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 22 April 2009.