Kungwini Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of South Africa.svg Kungwini
Kaart van Suid-Afrika wat Kungwini in Gauteng aandui
Provinsie Gauteng
Distriksmunisipaliteit Metsweding
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode GT462
Hoofstad Bronkhorstspruit
Grootste tale Ndebele, Zoeloe, Afrikaans
Area 2 202 km²  
Bevolking 104,149 (2007)

Die Kungwini Plaaslike Munisipaliteit was een van die plaaslike munisipaliteite in die Metsweding-distriksmunisipaliteit in Gauteng, Suid-Afrika. Na afloop van die Suid-Afrikaanse munisipale verkiesing van 2011 is die Metsweding-distriksmunisipaliteit en die plaaslike munisipaliteite daaronder ontbind en by Stad Tshwane ingelyf.