Kuranda Skyrail

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
'n Uitsig vanaf die Kuranda Skyrail.
Die kabelspoor oor Kuranda.

Die Kuranda Skyrail is 'n gondel-kabelspoor wat bo-oor die Barron Gorge Nasionale Park loop vanaf die voorstad Caravonica in Cairns, Australië, tot by Kuranda. Die ontwikkeling van die kabelspoor was in omstredenheid gehul omdat baie inwoners geglo het dat die kabelspoor skade aan die Wêrelderfenisreënwoud aan kon rig.[1]. Na sewe jaar se beplanning is die kabelspoor goedgekeur en is die kabelspoor na 'n konstruksieperiode van 14 maande in Augustus van 1995 aan die publiek oopgestel.

Die Kabelspoor bied pakkette aan waar besoekers vanaf Kuranda kan terugkeer vanaf Kuranda of ook die Tjapukai Aborigine en Kultuurpark kan besoek wat net langs die Caravonica-stasie geleë is.

Verwysings[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Kuranda Skyrail (kategorie)