Kuskatoenboom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kuskatoenboom
Bewaringstatus
Status TNC G5.svg
Secure (TNC)[1]
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Rosids
Orde: Malvales
Familie: Malvaceae
Genus: Hibiscus
Spesie: H. tiliaceus
Binomiale naam
Hibiscus tiliaceus
L.
Sinonieme

Talipariti tiliaceum (L.) Fryxell[2]

Die Kuskatoenboom (Hibiscus tiliaceus) - ook bekend as die Kusvuurblom - is 'n klein boompie en enigste spesie van die Hibiscus-genus wat werklik 'n klein boompie word. Dit groei aan die kus vanaf Port Elizabeth tot in Mosambiek. Hier vorm dit dikwels some om riviermondings en getyriviere. Die blomme is skoupelagtig en groot. Hulle is eers geel en word later appelkooskleurig namate hul ouer word. Die stingels en takke is lank en buigbaar. In Engels staan die boom bekend as die Lagoon hibiscus.

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Kuskatoenboom (kategorie)
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bronne[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Hibiscus tiliaceus”. NatureServe Explorer. NatureServe. URL besoek op 2007-07-03.
  2. Talipariti tiliaceum (L.) Fryxell”. Germplasm Resources Information Network. United States Department of Agriculture: 2002-07-24. URL besoek op 2010-02-16.