Kuskoraalboom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kuskoraalboom
Groeiwyse van 'n ou boom.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Subfamilie: Papilionoideae
Genus: Erythrina
Spesie: E. caffra
Binomiale naam
Erythrina caffra
Thunb.
Sinonieme

Erythrina viarium Tod.

Die Kuskoraalboom (Erythrina caffra) is 'n boom wat voorkom in die kus- en rivierwoude langs die kus vanaf die Oos-Kaap tot in KwaZulu-Natal. In Engels staan die boom bekend as die Coast coral tree.

Sien ook[wysig]

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:
Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Kuskoraalboom (kategorie)

Bron[wysig]