Kwêvoël

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kwêvoël
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Cuculiformes
Familie: Musophagidae
Genus: Corythaixoides
Spesie: C. concolor
Binomiale naam
Corythaixoides concolor
(Smith, 1833)

Die Kwêvoël (Corythaixoides concolor) is 'n standvoël wat voorkom in die Noordwes, Gauteng, Mpumalanga, Limpopo, Zimbabwe, noord en oos Botswana, noorde van Namibië en Mosambiek. In Engels staan die voël bekend as die Grey Go-away-bird.

Voorkoms[wysig]

Kwêvoël in Krugerwildtuin.

Die Kwêvoël is 'n asgrys loerie met 'n lang stert en los gepunte kuif. Die jonger voëls is ligter van kleur, meer dofgeelgrys.

Sang[wysig]

Die voëls is bekend vir hulle kenmerkende: ke-whêêê.

Subspesies[wysig]

Daar word vier subspesies binne die spesie onderskei:

  • Corythaixoides concolor bechuanae
  • Corythaixoides concolor concolor
  • Corythaixoides concolor molybdophanes
  • Corythaixoides concolor pallidicens

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Corythaixoides concolor”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.