KwaNdebele

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
KwaNdebele
Flag of South Africa 1928-1994.svg
1981 – 1994 Flag of South Africa.svg
Vlag Wapenskild
Vlag Wapen
Ligging of KwaNdebele
Ligging van KwaNdebele in Suid-Afrika
Hoofstad KwaMhlanga
Taal/Tale Suid-Ndebele
Regering Republiek
Wetgewer Parlement
Historiese tydperk Apartheid
 - Stigting 1981
 - Weer ingelyf in Suid-Afrika 27 April 1994
Oppervlakte
 - 1994 2 208 km2
853 sq mi
Bevolking
 - 1994 skatting 373 012 
     Digtheid 168,9 /km² 
437,5 /sq mi
Geldeenheid Suid-Afrikaanse Rand

KwaNdebele was 'n vorige Bantoestan (tuisland) in Suid-Afrika. Die hoofstad in 1981 was KwaMhlanga. Die tuisland was geskep om Suid-Ndebelesprekende mense te huisves. Die tuisland is geskep nadat die Suid-Afrikaanse regering negentien plase van wit eienaars opgekoop het.

Na die eerste demokratiese Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994, is die tuisland heringelyf by die Republiek van Suid-Afrika, en wel in Gauteng en Mpumalanga provinsie.