Kwambonambi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kwambonambi
Kwa-Mbonambi
Ligging van Kwambonambi op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
Kwambonambi
Kwambonambi
Koördinate: 28°36′0″S 32°4′60″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Distriksmunisipaliteit uThungulu
Plaaslike Munisipaliteit Mbonambi
Tydsone SAST (UTC+2)

Kwambonambi of Kwa-Mbonambi is 'n klein dorpie in KwaZulu-Natal. Die dorp is 27km noord van Empangeni en is langs die N2 nasionale pad. Die naam beteken 'die plek waar leiers bymekaar kom'. Die dorp is omring deur suikerriet- en denneplantasies.

Sien ook[wysig]