Kwangtsjou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
廣州市 (Guǎngzhōu Shì)
Guangzhou
20031122103838.jpg
Hongkong en Kanton ten noorde daarvan
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Ligging van Guangzhou in die provinsie Kwantoeng

Basiese Inligting
Oorsprong van die naam: 羊城 yángchéng
"Stad van Bokke"
Afkorting: Suì
Oppervlakte: 3 843,43 km²
Bevolking (2008): 6 458 299 Munisipaliteit
Digtheid (2008): 1 055/km² Munisipaliteit
BIP (2009):
 - per kapita
USD 133 5 billion
USD 13 111
Hoogte bo seespieël: 11 m
Poskode: 510000
Areakode: +86/20
Nommerplaat-identifikasie : 粤A
Tydsone : UTC+8
Webwerf : www.gz.gov.cn
Regering
Administratiewe Tipe: Spesiale ekonomiese sone
CPC Guangzhou
Komiteesekretaris:
Burgemeester: Wan Qingliang

Guangzhou (Sjinees: 廣州;) is 'n stad in Sjina met 6 458 299 inwoners. Die totale metropolitaanse gebied het 10 182 000 inwoners. Guangzhou is die hoofstad van die provinsie Guangdong in die suide van Sjina.

Die stad is 'n belangrike hawestad - die hawe was in 2004 die sesde grootste ter wêreld. Guangzhou het 'n verbroederingsooreenkoms met Durban, Suid-Afrika.