Kwartelkoning

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kwartelkoning
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Gruiformes
Familie: Rallidae
Genus: Crex
Spesie: C. crex
Binomiale naam
Crex crex
(Linnaeus, 1758)
Benaderde verspreiding ██  Broeigebied in die somer ██  Besoekers in die noordelike winter
Benaderde verspreiding
██  Broeigebied in die somer ██  Besoekers in die noordelike winter
Sinonieme

Crex pratensis

Die Kwartelkoning (Crex crex) is 'n skaars trekvoël en leef in langgrasveld en oop savanne. Die voël kom slegs aan die oostelike gedeelte van Suider-Afrika voor en sy status is: Kwesbaar. Die voël is 25 - 30 cm groot en weeg 130 - 200 gram. In Engels staan die voël bekend as Corn Crake.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Kwartelkoning (kategorie)

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Crex crex”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.