kykNET

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

kykNET is 'n Afrikaanse TV-kanaal wat deel is van M-Net. Dit word op MultiChoice se DStv-satelliettelevisiediens uitgesaai. Die kanaal is in Oktober 1999 geloods.

kykNET het op 1 Oktober 2012 na kanaal 144 op DStv geskuif.

Karen Meiring is vroeg in 2009 as kykNET se kanaalhoof aangestel.

Programme[wysig]

Op 18 Julie 2010 het kykNET, in samewerking met E.tv se eNuus, saans om 19:00 'n Afrikaanse nuusbulletin begin uitgesaai. Freek Robinson is die hoofnuusleser.

Van die programme wat op kykNET uitgesaai word/was sluit in:

Nuut (Julie 2014)[wysig]

  • Debra Deel
  • Munisipaliteit van Gwarra Gwarra
  • Pandjieswinkelstories
  • Republiek van Zoid Afrika

Huidige[wysig]

  • eNuus
  • Dagbreek
  • Robinson Regstreeks
  • Ontbytsake
  • DKNT
  • Kwela
  • Kwela Funnies
  • Vastrap
  • BVP:Krieket
  • Jukebox
  • Binnelanders
  • Maatband
  • Villa Rosa
  • Vir Beter of Baie Beter
  • Woef & Kie
  • Koowee
  • La't Wiel
  • Safari 4x4 Roetes
  • Wie Lê Waar?
  • Proesstraat
  • Geloof, Hoop En Liefde
  • Die Woord Oordenking & Vat My Hand
  • Geure uit die Vallei
  • Glitterati
  • Groen
  • Groen Reis
  • Hoor-Hoor!
  • Bravo!
  • Kokkedoor
  • Sewe Sakke Sout
  • Impressario
  • Vallei van Sluiers
  • Toks 'n Tjops
  • SuperRugby
  • Fiesta
  • Thomas
  • Sterlopers
  • Boerekos
  • Ouverture
  • Jan Braai vir Erfenis
  • Die Nataniël Tafel

Gewese programme[wysig]

Sien ook[wysig]

Eksterne skakels[wysig]