Lörrach

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Lörrach
Loerrach Panorama 1.jpg

Kaart Wapen
Lörrach in LÖ.svg
DEU Loerrach COA.svg
Vlag
Flag of None.svg
 Land Vlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Flag of Baden-Württemberg.svg Baden-Württemberg
 Koördinate 47°37′N 7°40′O
 Oppervlakte:  
 - Totaal 39,4 vk km
 Hoogte bo seevlak 294 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2010) 48 380[1]
 - Bevolkingsdigtheid 1 227/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Gudrun Heute-Bluhm (CDU)
 Amptelike Webwerf www.loerrach.de

Lörrach is 'n stad en munisipaliteit in die Duitse distrik Landkreis Lörrach in die deelstaat Baden-Württemberg, wat in die weste aan die Duitse drielandestad Weil am Rhein en in die suide aan Switserland grens. Verder lê Lörrach in die nabyheid van die Switserse stad Basel asook Frankryk. Die munisipale gebied het sowat 48 000 inwoners (2010) en 'n oppervlakte van 39 km².

Die stad gelde as die hoofstad van die Markgräflerland-streek. Deur die munisipaliteit vloei die Wiese-rivier, 'n syrivier van die Ryn.

Verwysings[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Lörrach (kategorie)