LGBT-regte in Spanje

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gay Pride in Madrid

Spanje was in 2005 die derde land in die wêreld wat huweliksregte aan pare van dieselfde geslag verleen het [1]. Aanneming deur homoseksuele pare is sedert 2005 wettig en homoseksualiteit is sedert 1979 wettig.

Een van die LGBT vlae van Spanje

Verwysings[wysig]