La Ceiba

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
La Ceiba
La Ceiba City Hall.jpg
Wapen van La Ceiba
Wapen
Ligging van La Ceiba op 'n kaart (Honduras)
La Ceiba
La Ceiba
Koördinate: 15°46′N 86°50′W
Land Vlag van Honduras Honduras
Departement Atlántida
Stigting 23 Augustus 1877
Regering
 - Burgemeester Carlos Aguilar
Hoogte m (10 vt)
Bevolking (2010)
 - Stad 196 856

La Ceiba is 'n stad in die noorde van Honduras met 'n bevolking van 174 006. Die stad is op 23 Augustus 1877 gestig en is aan die kus van die Karibiese See geleë.