Lae-energie elektrondiffraksie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

LEED of Lae-energie elektrondiffraksie (Engels: Low Energy Electron Diffraction), is 'n fisiese metode om die wyse van absorpsie van gasatome op 'n oppervlak te bestudeer. Dit berus op die konsep van interferensie van elektrongolwe. Die interferensie sorg vir 'n duidelik rooster op 'n monitor.