Laerskool

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kinders en onderwysers van die Laerskool Simon van der Stel.

'n Laerskool is 'n opvoedkundige instansie wat die eerste gedeelte van 'n persoon se verpligte onderwys in Suid-Afrika uitmaak. Daar word ook na die onderrig in laerskole as primêre onderrig verwys. Kinders is skoolpligtig op die jaar waarin hulle sewe (7) jaar oud word. Laerskole bied grade R tot 7 aan.

Graad R is 'n voorbereidingsjaar en kan ook in sekere kleuterskole deurloop word. Na graad R volg grade 1 tot 7 (vroeër Sub A, Sub B en St. 1 tot St. 5). Kinders sal dus, as julle nie jare moet herhaal nie, 8 jaar lank laerskool bywoon.

Na suksesvolle voltooiing van graad 7 (St. 5) moet die kind by 'n hoërskool ingeskryf word om die res van sy verpligte skoolloopbaan voort te sit.

Sien ook[wysig]