Laeveldpatrys

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Laeveldpatrys
Illustrasie deur Keulemans, 1893
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Galliformes
Familie: Phasianidae
Subfamilie: Perdicinae
Genus: Scleroptila
Spesie: S. shelleyi
Binomiale naam
Scleroptila shelleyi
Ogilvie-Grant, 1891
Sinonieme
  • Francolinus shelleyi
  • Francolinus uluensis

Die Laeveldpatrys (Scleroptila shelleyi) is 'n algemene standvoël en kom in die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Limpopo, suid Mosambiek en noord Zimbabwe voor. Die voël is 30 – 36 cm groot en weeg 380 - 590 gram. Hulle leef in savanne en oop boomveld. In Engels staan die voël bekend as Shelley's Francolin.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]