Lahn

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Lahn
Die Lahn in Wetzlar (2005)
Die Lahn in Wetzlar (2005)
Verlaufskarte Lahn.png
Die stroomgebied van die Lahn.
Oorsprong Rothaargebirge, Nenkersdorf (Duitsland)
Monding naby Lahnstein, Duitsland in die Ryn
Gebied waardeur dit vloei Noordryn-Wesfale, Hesse en Rynland-Palts, Duitsland
Lengte 245,6 km (152,6 myl)
Oorsprong hoogte 602 m (1 975 voet)
Monding-hoogte 61 m (200 voet)
Gemiddelde afloop 54 m³/s (1 900 ft³/s)
Stroomgebiedoppervlakte 5 924,52 km² (2 287,47 myl²)

Die Lahn is 'n rivier wat deur die Duitse deelstate Noordryn-Wesfale, Hesse en Rynland-Palts vloei. Die rivier ontstaan in die gebergte "Rothaargebirge" by Netphen en die uitmonding is na 242 km by Koblenz in die Ryn. Die rivier se opvangsgebied is ongeveer 5 924 km².

Stede langs die Lahn[wysig]

Van die bron tot die monding:

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Lahn (kategorie)