Laingsburg Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Laingsburg-munisipaliteit)
Spring na: navigasie, soek
Flag of South Africa.svg Laingsburg
Kaart van Suid-Afrika wat Laingsburg in Wes-Kaap aandui
Provinsie Wes-Kaap
Distriksmunisipaliteit Sentraal Karoo
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode WC051
Hoofstad Laingsburg
Grootste tale Afrikaans, Engels
Area 8 784 km²  
Bevolking 8,289 (2011)


Die Laingsburg Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Sentraal Karoo-distriksmunisipaliteit in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

Nedersettings[wysig]

Nedersettings in die munisipaliteit: