Laiwu

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Laiwu
莱芜
Ligging van Laiwu op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Laiwu
Laiwu
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 36°11′00″N 117°40′00″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Sjandong
Regering
 - Kommunistiese Party van Sjina Sekretariskomitee Liu Shihe (刘士合)
 - Burgemeester Yang Yixin (杨宜新)
Oppervlak
 - Stad 2 246,21 km²  (867,27 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 1 248 636
 - Digtheid 560/km² (1 400/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Poskode 271100
Skakelkode(s) 634
Webwerf: laiwu.gov.cn

Laiwu (Sjinees: 莱芜) is 'n stad in die Sjinese provinsie Sjandong met 'n bevolking van 1 248 636 in 2010. Die stad is in die ooste van Sjina suidoos van Beijing en Tianjin geleë. Laiwu grens in die noorde aan Jinan, in die ooste aan Zibo en in die suidweste aan Tai'an.