Lampridae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Lampridae
Tydperk: Laat Mioseen tot Tans[1]
Lampris guttatus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Lampridiomorpha
Orde: Lampriformes
Familie: Lampridae
Genera

Lampris Retzius, 1799
Megalampris Gottfried, Fordyce & Rust, 2006

Die Opahs (Lampridae) is 'n vis-familie wat tot die orde Lampriformes behoort. Die familie bevat slegs een genus met twee spesies. Een van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Agtergrond[wysig]

Die lywe van die twee soorte is langwerpig-ovaalvormig en die pektorale en bekkenvinne is goed ontwikkeld. Die volwasse visse het geen tande nie. Die visse is groot, van 1.1 m tot 2 m.

Genus[wysig]

Die enigste genus is:

  • Lampris

Die tweede spesie wat nie in Suid-Afrika voorkom nie is:

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Sepkoski, Jack (2002). “A compendium of fossil marine animal genera”. Bulletins of American Paleontology 364: p.560. Besoek op 2008-01-08.