Landbouweekblad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Landbouweekblad
Redakteur Hugo Lochner
Kategorieë Landbousektor
Frekwensie Weekliks
Uitgewer Media24
Eerste uitgawe 21 Mei 1919
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
Webwerf http://www.landbou.com/

Die Landbouweekblad is 'n tydskrif vir die landbousektor wat weekliks deur Media24 in Suid-Afrika uitgegee word. Die tydskrif bied sy lesers landbou-nuus, asook wetenskaplik nagevorsde artikels oor 'n wye reeks van boerderypraktyke. Landbouweekblad het 'n sirkulasie van 43 000 eksemplare per week. Dit is 'n toonaangewende landboutydskrif in Suid-Afrika. Die tydskrif bereik 86% van die boere en ander rolspelers in die landbousektor.[1] Die Landbouweekblad is ook een van die min Afrikaanse tydskrifte wat op Apple se toepwinkel beskikbaar is.[2]

Verwysings[wysig]

Eksterne skakels[wysig]