Langbeenjakkalsvoël

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Langbeenjakkalsvoël
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Falconiformes
(of Accipitriformes, q.v.)

Familie: Accipitridae
Genus: Buteo
Spesie: B. rufinus
Binomiale naam
Buteo rufinus
(Cretzschmar, 1829)
Lig groen: broeigebied; blou: oorwinter; donker groen: permanente bewoning
Lig groen: broeigebied; blou: oorwinter; donker groen: permanente bewoning
Sinonieme
  • Buteo ferox

Die Langbeenjakkalsvoël (Buteo rufinus) is 'n somertrekvoël na Noord-Afrika en swerwers dwaal af en toe na Suid-Afrika. Die voël is 52 - 65 cm groot, weeg 600 - 1 700 g met 'n vlerkspan van 1,3 - 1.6 meter. In Engels staan die voël bekend as Long-legged Buzzard.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Buteo rufinus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.