Langbeenkorhaan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Langbeenkorhaan
Wyfie en mannetjie
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Gruiformes
Familie: Otididae
Genus: Lissotis
Spesie: L. melanogaster
Binomiale naam
Lissotis melanogaster
(Rüppell, 1835)
Range of Lissotis melanogaster.png

Die Langbeenkorhaan (Lissotis melanogaster) is 'n redelike algemene standvoël en leef in boomwêreld en hoë, oop grasveld. Hulle kom voor aan die ooskus van Suid-Afrika, sentraal Mosambiek en die noorde van Zimbabwe en Botswana. Die voël is 58 – 65 cm groot en weeg 1.1 - 2.7 kilogram. In Engels staan die voël bekend as Black-bellied Bustard.

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Langbeenkorhaan (kategorie)

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]