Langebaanweg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Langebaanweg
Ligging van Langebaanweg op 'n kaart (Wes-Kaap)
Langebaanweg
Langebaanweg
Koördinate: 32°58′0″S 18°9′0″O Koördinate: 32°58′0″S 18°9′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Distriksmunisipaliteit Weskus
Plaaslike Munisipaliteit Saldanhabaai
Oppervlak
 - Dorpie 7,09 km²  (2,7 vk m)
Bevolking (2011)
 - Dorpie 952
 - Digtheid 130/km² (336,7/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode 7375

Langebaanweg is 'n dorpie en spoorwegstasie aan die spoorlyn vanaf Kaapstad na Saldanha in die Wes-Kaap. Die Lugmagbasis Langebaanweg en 'n vliegskool van die Suid-Afrikaanse Lugmag is hier geleë. Daar is ook 'n fossielperseel by Langebaanweg en een by Elandsfontein.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]