Langfang

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Langfang
廊坊
Langfang in 2009.
Langfang in 2009.
Ligging van Langfang op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Langfang
Langfang
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 39°31′00″N 116°42′00″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Hebei
Oppervlak
 - Stad 6 429 km²  (2 482 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 3 850 000
 - Metropolitaans 763 700
Tydsone SST (UTC+08:00)
Webwerf: lf.gov.cn

Langfang (Sjinees: 廊坊) is 'n stad in die Sjinese provinsie Hebei met 'n bevolking van 3 850 000 in 2010. Die stad is in die noordooste van Sjina, net suidoos van Beijing en suidwes van Tianjin geleë. Langfang grens in die suidweste aan Baoding, in die suide aan Cangtsjou, in die noorde aan Beijing en in die ooste aan Tianjin. Die stad is tydens die Bokseropstand deur Europese magte verower en tydens die Tweede Sjinees-Japannese Oorlog het die Slag van Langfang hier plaasgevind.