Langkuifpikkewyn

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Langkuifpikkewyn
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Sphenisciformes
Familie: Spheniscidae
Genus: Eudyptes
Spesie: E. chrysolophus
Binomiale naam
Eudyptes chrysolophus
(Brandt, 1837)
Verspreiding Broeikolonies in rooi
Verspreiding
Broeikolonies in rooi
Sinonieme

Catarractes chrysolophus Brandt, 1837[2]
Eudyptes saltator (Stephens, 1826)

Die Langkuifpikkewyn (Eudyptes chrysolophus) is 'n seevoël wat redelik seldsaam is aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 68 – 75 cm groot en weeg 3.1 - 5.5 kg. Dit het 'n kenmerkende goue kuif wat oor die voorkop saamloop. In Engels staan die voël bekend as Macaroni penguin.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:
Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Langkuifpikkewyn (kategorie)

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Eudyptes chrysolophus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.
  2. Species Eudyptes chrysolophus (Brandt, 1837)”. Australian Biological Resources Study: Australian Faunal Directory. Department of the Environment, Water, Heritage and the Arts, Commonwealth of Australia: 9 Oktober 2008. URL besoek op 25 Maart 2010.