Langneus-vlindervis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Langneus-vlindervis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Chaetodontidae
Genus: Forcipiger
Spesie: F. flavissimus
Binomiale naam
Forcipiger flavissimus
Jordan & Evermann, 1898

Die Langneus-vlindervis (Forcipiger flavissimus) is 'n vlindervis wat voorkom aan die ooskus van Suid-Afrika vanaf Margate. Die vis word tot 22 cm lank en kom in koraal riwwe voor, in water van 2 – 114 m diep. Die liggaam, dorsale, anale, bekken vinne is heldergeel. Die boonste helfte van die kop is swart en die onderste helfte is 'n ligte, silwergrys. Daar is 'n swart kol op die anale vin. Die stertvin is gryserig. In Engels staan die vis bekend as die Longnose butterflyfish en kan in akwariums oorleef.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

Eksterne skakels[wysig]