Langstertflap

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Langstertflap
'n Manlike langstertflap
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Ploceidae
Genus: Euplectes
Spesie: E. progne
Binomiale naam
Euplectes progne
(Linnaeus, 1758)

Die Langsterflap (Euplectes progne) is meestal te sien in oop grasvelde soos die sentrale hoëveld van Suid-Afrika. Hulle kom ook voor in Angola, Kenia, die Demokratiese Republiek van die Kongo en Zambië. Die manlike voël verkry 'n kenmerkende swart veredos en lang stert tydens die broeiseisoen.

Verspreiding

Sien ook[wysig]