Langtoonkliplyster

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Langtoonkliplyster
Mannetjie in Kaapstad, Suid-Afrika.
Wyfie in Kaapstad, Suid-Afrika
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Muscicapidae
Genus: Monticola
Spesie: M. explorator
Binomiale naam
Monticola explorator
(Vieillot, 1818, berge van Kaap van Goeie Hoop)

Die Langtoonkliplyster (Monticola explorator) is 'n gelokaliseerde algemene endemiese standvoël en hoogtetrekvoël wat in die winter na boomlose, oop grasveld, veral afgebrande grasveld, beweeg. Die voël is 18 – 20 cm groot en weeg 44 - 51 gram. In Engels staan die voël bekend as die Sentinel Rock-Thrush.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Monticola explorator”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.