Lantsjou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Lantsjou
兰州
'n Uitsig oor Lantsjou.
'n Uitsig oor Lantsjou.
Ligging van Lantsjou op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Lantsjou
Lantsjou
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 36°02′00″N 103°48′00″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Gansu
Regering
 - Burgemeester Yuan Zhanting (袁占亭)
 - Onderburgemeester Cai Ming
Oppervlak
 - Stad 13 300 km²  (5 100 vk m)
 - Stedelik 1 088 km² (420 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 3 616 163
 - Digtheid 270/km² (700/vk m)
 - Metropolitaans 2 177 130
 - Metrodigtheid 2 000/km² (5 200/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Poskode 730000
Skakelkode(s) 931
Webwerf: lz.gansu.gov.cn

Lantsjou (Sjinees: 兰州) is die hoofstad van die Sjinese provinsie Gansu met 'n bevolking van 3 616 163 in 2010. Die stad is geleë in die noordweste van Sjina. Danksy sy ligging is Lantsjou 'n belangrike vervoerknooppunt tussen die ooste en die weste van Sjina.