León, Meksiko

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

León
GRANJARDINLN.jpg

Kaart Wapen
Locatie Leon de los Aldamas.png
Escudo leon2.jpg
Vlag
Bandera de León, Guanajuato.png
 Land Vlag van Meksiko Meksiko
 Deelstaat Flag of Guanajuato.png Guanajuato
 Koördinate 21°07′N 101°41′W
 Gestig op 20 Januarie 1576
 Oppervlakte:  
 - Totaal 1 219,67 vk km
 Hoogte bo seevlak 1 815 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 1 720 733
 - Bevolkingsdigtheid 932,6/vk km
 - Metropolitaanse gebied 2 120 504
 Tydsone CST (UTC -6)
 Somertyd CDT (UTC -5)
 Klimaat  
 - Tipe Subtropiese klimaat
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 19,6 °C
 - Gem. temp. Januarie/Julie 15,4 / 21,1 °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae 654,4 mm
 Burgemeester Ricardo Sheffield Padilla
 Amptelike Webwerf leon.gob.mx
Die kwytskeldend-tempel.
Die munisipale paleis.

León (Spaans: León de los Aldama) is die hoofstad en grootste stad van die Meksikaanse deelstaat Guanajuato en is op 20 Januarie 1576 deur Spanjaarde onder Martín Enríquez de Almanza gestig. Die stad het 'n bevolking van 1 720 733 en van 2 120 504 in die metropolitaanse gebied in 2010 gehad en het 'n oppervlakte van 1 219,67 km².

León is geleë sowat 400 km noordwes van die metropolitaanse gebied van Meksikostad, noordoos van die stede Guadalajara en Zapopan en suid van Monterrey.

Die verwerking van leer word as belangrikste nywerheidsektor van die stad beskou. Die vrugbare riviervallei rondom die stad word gebruik vir intensiewe landbou en naby die stad word goud-, silwer- en kopermyne bedryf.

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
León (kategorie)