Leandra

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Leandra
Ligging van Leandra op 'n kaart (Mpumalanga)
Leandra
Leandra
Koördinate: 26°22′0″S 28°55′0″O Koördinate: 26°22′0″S 28°55′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Mpumalanga
Distriksmunisipaliteit Gert Sibande
Plaaslike Munisipaliteit Govan Mbeki
Tydsone SAST (UTC+2)

Leandra is 'n dorpie in Mpumalanga, Suid-Afrika by die N17 nasionale pad. Die dorpie is 20 km wes van Kinross. Die naam is 'n samestelling van twee woongebiede naamlik Leslie en Eendrag.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]