Leeurivier

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Leeurivier
(Lions River)
Ligging van Leeurivier op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
Leeurivier
Leeurivier
Koördinate: 29°25′0″S 30°6′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Distriksmunisipaliteit uMgungundlovu
Plaaslike Munisipaliteit uMngeni
Tydsone SAST (UTC+2)

Leeurivier is 'n klein dorpie in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorpie is 8 km wes van Howick, aan die westekant van die N3 nasionale pad, naby die gelyknamige rivier. Daar was eens op 'n tyd baie leeus in die omgewing. Die laaste leeu is in 1856 by St. Ives, wes van die dorp geskiet.

Distrik[wysig]

Daar word met skape, varke en beeste geboer terwyl suiwelprodukte ook belangrik is.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]