Leiognathidae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Leiognathidae
Leiognathus splendens
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Leiognathidae
Genera

Gazza
Leiognathus
Secutor

Die Glip- en Slymvisse (Leiognathidae) is 'n vis-familie van die orde Perciformes. Daar is drie genera met minstens 25 spesies in die familie. Ses van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke[wysig]

Die visse van die familie het plat lywe en is bedek met klein skubbe. Hulle het al die vinne met die dorsale en anale vinne wat lank is; hulle strek oor die helfte van die familie se liggaam. Die bekke is klein en kan vorentoe uitgestoot word. Hulle word tussen 10 – 25 cm groot. Die familie is bedek met slym wanneer hulle gevang word en is dan glad en glibberig.

Genera[wysig]

Die volgende genera en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Gazza
  • Leiognathus

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]