Leo Belgicus

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
'n Weergawe van Leo Belgicus deur Claes Jansz. Visscher uit 1609

Die Leeukaart (Nederlands: leeuwenkaart) of Leo Belgicus is 'n gestileerde kaart van die Lae Lande wat in 1583 deur Michael Aitsinger van Oostenryk voorgestel is[1]. In die kaart en ander wat daardeur geïnspireer is word die Nederlande in die vorm van 'n leeu uitgebeeld[2].

Verwysings[wysig]

  1. Mapforum [1] Claes Jansz. VISSCHER - LEO HOLLANDICUS, Besoek op 15 Mei 2006
  2. Cultuurwijzer [2] Leeuwenkaarten in de Atlas Van Gijn, Besoek op 15 Mei 2006

Eksterne Skakels[wysig]