Letsemeng Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of South Africa.svg Letsemeng
Kaart van Suid-Afrika wat Letsemeng in Vrystaat aandui
Provinsie Vrystaat
Distriksmunisipaliteit Xhariep
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode FS161
Hoofstad Koffiefontein
Grootste tale Afrikaans, Suid-Sotho, Xhosa
Area 9829 km²  
Bevolking 38,628 (2011)

Die Letsemeng Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Xhariep-distriksmunisipaliteit in die Vrystaat, Suid-Afrika.

Dorpe[wysig]

Nedersettings in die munisipaliteit:

Setels[wysig]

Party 2000 2006 2011
ACDP 0 1 0
ANC 8 8 8
COPE 0 0 1
DA 2 1 2