Leudal

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Leudal
Die Leubeek in die Leudal-natuurgebied
Die Leubeek in die Leudal-natuurgebied
Vlag van Leudal
Vlag
Wapen van Leudal
Wapen
Ligging van Leudal-munisipaliteit in Limburg
Ligging van Leudal-munisipaliteit in Limburg
Koördinate: 51°14′00″N 5°53′00″O
Land Vlag van Nederland Nederland
Provinsie NL-LimburgVlag.svg Limburg
Regering
 - Burgemeester Arno Verhoeven (PvdA)
Oppervlak
 - Munisipaliteit 164,86 km²  (63,7 vk m)
 - Land 162,88 km² (62,9 vk m)
 - Water 1,98 km² (0,8 vk m)
Bevolking (1 Februarie 2012)
 - Munisipaliteit 36 436
 - Digtheid 224/km² (580,2/vk m)
Poskode 6010-6015, 6037, 6073, 6080-6083, 6085-6086, 6088-6089, 6093, 6095-6096
Skakelkode(s) 0475, 0495
Webwerf: www.leudal.nl

Leudal (Limburgs: Leudaal) is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, deels geleë aan die Maas-rivier en die grens met die Belgiese provinsie Limburg, en wat deels in die streek van Die Peel lê. Die munisipale gebied het sowat 36 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 165 km², waarmee dit die grootste munisipaliteit van hierdie provinsie is.

Leudal is in 2007 gestig en gevorm uit die munisipaliteite Haelen, Heythuysen, Hunsel, Neer en Rogge. Heythuysen is die administratiewe setel van die munisipaliteit.

Die nuwe munisipaliteit is vernoem na die Leudal-natuurgebied. Deur hierdie gebied vloei die Leubeek.

Plekke[wysig]

Plekke in die munisipale gebied van Leudal:
Baexem, Buggenum, Ell, Grathem, Haelen, Haler, Heibloem, Heythuysen, Horn, Hunsel, Ittervoort, Kelpen-Oler, Neer, Neeritter, Nunhem en Roggel.

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Leudal (kategorie)


Munisipaliteite in Nederlands Limburg NL-LimburgVlag.svg

Beek | Beesel | Bergen | Brunssum | Echt-Susteren | Eijsden-Margraten | Gennep | Gulpen-Wittem | Heerlen | Horst aan de Maas | Kerkrade | Landgraaf | Leudal | Maasgouw | Maastricht | Meerssen | Mook en Middelaar | Nederweert | Nuth | Onderbanken | Peel en Maas | Roerdalen | Roermond | Schinnen | Simpelveld | Sittard-Geleen | Stein | Vaals | Valkenburg aan de Geul | Venlo | Venray | Voerendaal | Weert