Liberty (afdelingswinkel)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Liberty
Liberty of London.jpg
Tipe Privaat maatskappy
Gestig 1875 in Londen, Engeland
Hoofkantoor Regent Street, Londen, Engeland, Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Sleutelpersone Arthur Lasenby Liberty
Gebied bedien Verenigde Koninkryk
Industrie Handelsbedryf /afdelingswinkel
Produkte Hoëgehalte- en luukse goedere, kleding, kosmetika, huishoudelike voorwerpe
Webwerf Liberty.co.uk

Liberty is 'n afdelingswinkel in Regent Street in die West End-winkeldistrik van Sentraal-Londen wat 'n wye reeks van luukse goedere aanbied, waaronder dames-, mans- en kindermodes, kosmetiek, toiletware en parfuum, juweliersware, huisware, meubels, skryfbehoeftes en geskenkartikels. Liberty staan veral bekend vir sy blomme- en grafiese patrone.